Skip to product information
Dis alles jou skuld - Mens Tees XL-5XL
R 250.00
Dis Alles Jou Skuld — Mans T-Hemp (XL-5XL)
Jy weet wie jy is. Hierdie hemp is vir die man wat met 'n glimlag die skuld aanvaar — want as dit so lekker is, kan dit nie verkeerd wees nie! Die "Dis Alles Jou Skuld" hemp is 'n gespreksstarter by elke braai.
Nou ook beskikbaar in groter groottes — dieselfde styl, dieselfde lag, net meer van die goeie ding!
- Beskikbaar in groottes XL tot 5XL
- Sag, asemhalende katoen materiaal
- Blixsems Onbeskof handelsmerk druk
- Perfek vir informele uitstappies en sosiale geleenthede
- Maklik versorgbaar
Een handelsmerk. Baie maniere. Gemaak vir jou.