Klein Blixsems Tees

Klein Blixsems Tees

Black / 2-3 years
R 185.00
Skip to product information
Klein Blixsems Tees

Klein Blixsems Tees

R 185.00
Color
Size

Klein Blixsems Tees

Klein van naam, groot van gees! Hierdie t-hemp is vir die klein Blixsems in jou lewe — die kinders wat al van jongs af weet wie hulle is en dit nie bang is om te wys nie.

Sag, gemaklik en vol styl — perfek vir die jong Blixsems Onbeskof ondersteuner.

  • Sag en gemaklik vir kinders
  • Blixsems Onbeskof handelsmerk ontwerp
  • Duursame materiaal wat was na was hou
  • Perfekte geskenk vir die klein een in jou lewe
  • Beskikbaar in verskeie groottes

Een handelsmerk. Baie maniere. Gemaak vir jou.

You may also like