Skip to product information
Blixsems Mooi Ladies Hoodies
R 350.00
Blixsems Mooi – want ware mooi kom van binne na buite! ❤️
Stylvol, gemaklik en gemaak vir elke vrou wat haar eie persoonlikheid met trots dra. Hierdie Blixsems Mooi hoodie kombineer ’n sagte, gemaklike gevoel met ’n unieke Afrikaanse statement-design.
✨ Kenmerke:
- Sagte, gemaklike 300g hoodie
- Unisex relaxed fit
- Groot kangaroo-sak voor
- Verstelbare trekkoorde
- Ribboord by moue en onderkant
- Hoëgehalte Blixsems Mooi drukwerk
- Beskikbaar in verskillende kleure
- Groottes XS – 2XL
- Perfek vir alledaagse dra, geskenke of ’n lekker Afrikaanse statement-look
💕 “Van binne na buite” – dra jou mooi, leef jou mooi!
Wasinstruksies: Was verkieslik binne-buite op ’n sagte siklus. Moenie die drukwerk direk stryk nie.